Toe Wynand Vlok, ’n bekende inwoner van Meyerton, na Maleisië verhuis het, het hy nie net sy familie nie, maar ook die gees van Suid-Afrikaanse vasberadenheid saamgeneem. Vroeër vanjaar het Wynand en ...
MOKOPANE – Henro van der Walt, die hoofseun van Hoërskool Piet Potgieter vir 2026, het die spesiale voorreg gehad om Suid-Afrika te verteenwoordig by ‘n internasionale fietsrybyeenkoms in Kenia van 19 ...